Teken in op ons e-posse en kry 10% afslag op jou eerste bestelling
Wees die eerste om te weet wanneer ons iets nuuts vrystel. Nuwe versamelings, spesiale aanbiedings, en die af en toe rede om nog 'n blikkie oop te kraak.
Het jy 'n rekening? Meld aan om vinniger af te reken.
Welkom by die Boorgat Blog, waar water en woord ontmoet. Hier duik ons in die wilde hart van die Sederberg, deel ons volgende planne, en praat oor alles wat met smaak, terrein en waarheid te doen het. Geen fieterjasies, geen filters nie; net stories so eg soos die water wat ons bottel.